Jou dood was\is so sinneloos! Ons mis jou elke liewe dag, maar besef jy is by jou skepper ons almagtige vader…
Op 24 Julie 2004 het Annique, my neef Bertie en hul vriendin uitgegaan na `n nagklub in Pretoria, omstreeks 00:40 is daar beheer verloor oor die motor waarmee hul gery het. My sussie (Annique), en my neef (Bertie) is altwee op die toneel oorldede hul vriendin is beseer maar het bly leef. Tot vandag is daar nog nie uitsluitsel oor wie die motor bestuur het nie, was dit my nefie Bertie of was dit hul vriendin. Annique kon glad nie kar bestuur nie. Die saak word nog ondersoek deur die sap. Hul almal was onder die invloed van alcohol…
Submitted by: Jo van der Meer
